SALON ERIKA
Salon Erika oop vir besigheid van dinsdae tot satetdae
03/05/2026
Salon Erika
0792369877
02/02/2026
25/06/2025
27/03/2024
Water 1 sal julle Se lyk mooier๐
Voorspoedige nuwe Jaar aan Al my kliente .
Graag Wil ek Vir almal n nuwe Jaar vol vreugde liefde toe wens mag Al julle drome en wense waar word .
N nuwe Jaar staan ons in die oe maak dit n jaar wat jy Kan trug kyk en se Al's was die moeite werd
Salon Erika maak amtelik Oop die
9 Januarie 2023
Ek hoop ek word die kaans we gegun Om almal mooi te maak vir die Jaar 2023๐๐๐๐๐
22/12/2022
Salon amtelik gesluit๐
Wat n jaar ,vol uitdagings Al's wat op jou pad gesit word wat jy self moet handteer
Ek kom SE Vir almal net dankie by salon Erika
Ek waardeur almal van julle was dit nie Vir Julle wat my so ondersteun nie sou ek nie hier gewees het nie ๐ nogmaals dankie as julle op vangkansie Gaan ry veilig en Kom veilig trug
Geseende Kersfees aan almal dit is Tyd Vir families Om Nog memorys te bou maar sit ons Vader daar Bo eerste
Sien almal in die nuwe Jaar ๐๐
20/09/2022
Nog n hupy klient โ๏ธโฃ๏ธ
20/09/2022
Maak men's se hard so hupy as iemand so terevede is โ๏ธ
15/05/2022
En so begint jy n blonde toe dark brown toe rooi.
En nou Weer blonde 1/
Bly jy hupy
Gelikige klient
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Springs
1559
Opening Hours
| Tuesday | 08:00 - 17:00 |
| Wednesday | 08:00 - 17:00 |
| Thursday | 08:00 - 17:00 |
| Friday | 08:00 - 17:00 |
| Saturday | 08:00 - 01:00 |