Makeup on Fleek with Heidi
Because you deserve it!
30/09/2026
Matriekafskeid Makeup vir die beeldskone Eva π by die mooie Country Rose Venue in Bapsfontein π«Άπ»
π² Vir MU bookings: 071 363 9019
π Vir Venue Navrae of Bookings: 082 558 0884
π«Άπ»π«Άπ»π«Άπ»π«Άπ»π«Άπ»
19/09/2026
Amazing voorreg gehad om Nicholis Louw se grimering te kon doen vir sy nuwe enkelsnit Bokkie! π«ΆπΌ
is beskikbaar op alle digitale platforms en die musiekvideo op YouTube!
πΉ https://youtu.be/CbJtgHLAMeg?si=8CH1WnOArWbaTPAL
π½οΈ Gerduan Kemp Productions
π§
πΆ Vonk Musiek
βοΈ The Legacy Events
ππ» Artist Village
14/08/2026
Ek bied vandag βn Phoera Cosmetics Makeup Workshop π aan vir 300 Dames by KleinKaap Boutique Hotel. En vanaand weer by DieBlouHond waar Jezelle ook gaan optree. Dis nog nie te laat om jou kaartjie te bespreek nie. R200pp - [email protected] π² 012 348 8820
Phoera Makeup sal ook te koop wees π«Άπ»
Bederf jouself vir βn aand uit, ek sien uit om my tips en tricks met julle te deel π Heidi SA
Dankie Cordelia vir die voorreg om die naweek jou MU te kon doen vir hierdie groot geleentheid π
Ek is so trots op jou vriendinna β₯οΈ
15/07/2026
Matriekafskeid Makeup
Bespreek vandag nog jou plekkie π
Makeup on Fleek with Heidi
071 363 9019
12/06/2026
Hoe ongelooflik STUNNING lyk Cordelia π
Ek het grimering gedoen vir 7 van haar liedjies se musiekvideos wat binne die volgende paar maande vrygestel gaan word. Vandag is βDARE YOUβ vrygestel en beskikbaar op alle digitale platforms!
1 down 6 to go! Trots op jou my maat!
Dankie vir die voorreg jou mooi mens! π
https://youtu.be/K0GqU4_pCxU?si=WaXePcYkK00IYXj1
In Trotse Samewerking met Sound Ninja
Clothing and appearance support African Apparel Kay-Lee Badenhorst CheraLee
Produksie Arri Opperman
Verspreiding Brothers Campbell
Musiekvideo Vervaardiger Julius Bekker
Makeup Heidi SA
Hare Anneke Van Staden
Band Bruce Wallace & Dean Henning
Rudi Muller Dankie vir jou gebede raad en ondersteuning.
Ferdi J Steyn Dankie vir jou ondersteuning agter die skerms.
Cordelia - Dare You "Dare You" is a tongue in cheek take on romance and original compos...
21/04/2026
Grimering vir diΓ© twee stunning dames se opening van hulle nuwe studio - in Pretoria Noord ππ»ββοΈ
Well done girls, met julle nuwe journey!
Ek bid dat God julle besigheid in oorvloed sal seΓ«n. Dankie dat julle my vertrou om julle te op te βGLAMβ vir julle spesiale geleenthede! π
πΈ Fotos geleen by
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Address
Magalieskruin
Pretoria
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 17:00 |
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 14:00 |
| Saturday | 09:00 - 16:00 |
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when Makeup on Fleek with Heidi posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.