Saartjie
Here at Saartjie we like to make you feel special. If it is for you or a loved one we've got you covered. Something beautiful is waiting for you.
Let's make everyday a dress-up day!
22/09/2026
🌿 DAAR IS ’N REDE WAAROM MENSE SWEER BY BEESWAX BULBINELLA! 🌿
Vir seerplekke, wonde, brandwonde en operasieletsels is Diana's Beeswax Bulbinella ’n natuurlike gunsteling vir velversorging. 💚
✨ Help om die vel te versorg
✨ Ideaal vir droë en beskadigde vel
✨ ’n Natuurlike manier om jou vel ekstra liefde te gee
Diana's Beeswax Bulbinella – natuurlike versorging wanneer jou vel dit die nodigste het. 🌿
Ons het verskillende grotes beskikbaar!
📞 Bestel of doen navraag:
072 490 3866
Diana's Bulbinella: Health Skin WeightLoss AntiAgeing
21/09/2026
EK HET HIERDIE NIE IN VOORRAAD NIE. EK BESTEL DINSDAG 22 SEPTEMBER🌷
Kyk net hierdie mooi jumpsuit!
Daar is 5 verskillende kleure beskikbaar en dis van n XS-XL!
Die blou, Khaki en Bruin is ook beskikbaar in XXL.
En ek sommer skoene en juwele gesien wat so mooi by dit pas! 😍😍
Ek bestel more. Laat weet as jy ook so mooi nommertjie in jou kas wil hê!
Lekker dag vir julle almal🌸
☎️ 072 490 3866
16/09/2026
Goeiemôre almal. ☀️
Ek het 2 maniquins wat ek graag wil verkoop, asook 2 standers vir klere ophang.
☎️ 072 490 3866
08/09/2026
Goeiemôre almal🌨️
Almal het seker al gehoor van die Jelly bra's! ❣️
Hulle is werklik so *FABULOUS* soos almal sê!!!🥰
Dit is regtig díe gemaklikste bra wat ek nog ooit gedra het!
PROBEER HULLE GERUS! Jy sal nie spyt wees nie!
Ek gaan Vrydag weer n bestelling deurstuur!! Laat weet as jy ook wil bestel! 😄
As jy nie seker is oor jou grote nie, vra gerus, ek help graag.
☎️ 072 490 3866
Lekker dag🌸
06/09/2026
31/08/2026
Goeiemôre almal.
Ek gaan vandag nog n bestelling deurstuur vir Diana’s Bulbinella produkte vir almal wat nog van die specials vir Augustus wil gebruik maak.
Stuur asb voor 12
☎️ 072 490 3866
📫 Sita str 15, Potchefstroom
29/08/2026
Ek het hierdie goedjies ook te koop.
☎️ 072 490 3866
Sita str 15
⏰ Vandag tot 12h00
⏰ Maandag van 9h00-17h00
Juwele in fotos nie ingesluit nie
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
15 Sita Str
Potchefstroom
2520
Opening Hours
| Monday | 10:00 - 17:00 |
| Tuesday | 10:00 - 17:00 |
| Wednesday | 10:00 - 17:00 |
| Thursday | 10:00 - 17:00 |
| Friday | 10:00 - 17:00 |
| Saturday | 10:00 - 14:00 |