New Look Bookkeeping & Business
✨ With 25+ years of diverse experience, I’m here to offer professional knowledge with a personal touch.
From Bookkeeping, Business management, Beauty & Training. I value trust, quality services, expertise, professionalism and passion for excellence. ✍️ 𝐴𝑡 𝑁𝑒𝑤 𝐿𝑜𝑜𝑘 𝐻𝑎𝑖𝑟 & 𝐵𝑒𝑎𝑢𝑡𝑦 𝑤𝑒 ℎ𝑎𝑣𝑒 𝑡ℎ𝑒 𝑃𝑎𝑠𝑠𝑖𝑜𝑛 𝑓𝑜𝑟 𝐵𝑒𝑎𝑢𝑡𝑦 𝑎𝑛𝑑 𝑡ℎ𝑒 𝑙𝑜𝑣𝑒 𝑜𝑓 𝑤𝑜𝑟𝑘𝑖𝑛𝑔 𝑤𝑖𝑡ℎ 𝑝𝑒𝑜𝑝𝑙𝑒 𝑓𝑟𝑜𝑚 𝑎𝑙𝑙 𝑤𝑎𝑙𝑘𝑠 𝑜𝑓 𝑙𝑖𝑓𝑒. 𝑇𝑎𝑘𝑖𝑛𝑔 𝑐𝑎𝑟𝑒 𝑜𝑓 𝑦𝑜𝑢𝑟𝑠𝑒𝑙𝑓 𝑖𝑠 𝑎 𝑣𝑒𝑟𝑦 𝑖𝑚𝑝𝑜𝑟𝑡𝑎𝑛𝑡 𝑝𝑎𝑟𝑡 𝑜𝑓 𝐿𝑖𝑓𝑒, 𝑖𝑡 𝑚𝑎𝑘𝑒𝑠 𝑦𝑜𝑢 𝐿𝑜𝑜𝑘 𝑎𝑛𝑑 𝐹𝑒𝑒𝑙 𝑔𝑜𝑜𝑑! 𝐴𝑛𝑑 𝑤𝑒 𝑎𝑟𝑒 ℎ𝑒𝑟𝑒 𝑡𝑜 𝑎𝑠𝑠𝑖𝑠𝑡 𝑦𝑜𝑢 𝑎𝑛𝑑 𝑑𝑜𝑖𝑛𝑔 𝑗𝑢𝑠𝑡 𝑡ℎ𝑎𝑡. 𝑊𝑒 ℎ𝑎𝑣𝑒 𝑇𝑜𝑝 2 𝑇𝑜𝑒 𝑝𝑎𝑚𝑝𝑒𝑟𝑖𝑛𝑔 𝑡𝑟𝑒𝑎𝑡𝑚𝑒𝑛𝑡𝑠 𝑦𝑜𝑢 𝑐𝑎𝑛 𝑐ℎ𝑜𝑜𝑠𝑒 𝑓𝑟𝑜𝑚 𝑎𝑛𝑑 𝑎𝑙𝑠𝑜 𝑠𝑢𝑝𝑝𝑙𝑦 𝐻𝑜𝑚𝑒 𝐻𝑎𝑖𝑟 𝑐𝑎𝑟𝑒 𝑝𝑟𝑜𝑑𝑢𝑐𝑡𝑠 𝑡𝑜 𝑟𝑒𝑎𝑙𝑙𝑦 𝑔𝑖𝑣𝑒 𝑦𝑜𝑢 𝑡ℎ𝑎𝑡 𝑇𝑜𝑝 2 𝑇𝑜𝑒 𝑁𝑒𝑤 𝐿𝑜𝑜𝑘. 𝑀𝑎𝑘𝑖𝑛𝑔 𝑢𝑠 𝑎 1 𝑆𝑡𝑜𝑝 𝐵𝑒𝑎𝑢𝑡𝑦 𝑆ℎ𝑜𝑝. 𝐴𝑙𝑙 𝑢𝑛𝑑𝑒𝑟 1 𝑅𝑜𝑜𝑓
01/10/2026
Sommige goed koop jy met geld…
maar ander goed koop jy met liefde. 🤍 soos my van my Nunu mtjie.
’n Klein geskenkie, met ’n groot omgee, kan soms meer beteken as ’n beursie vol geld. Want dit gaan nie oor hoeveel iets kos nie — dit gaan oor die liefde waarmee dit gegee word. 🌸✨
Elke geskenkie dra sy eie klein storie… ’n bietjie kleur, ’n bietjie karakter en sommer baie Nunu-liefde. 💕
Deel sommer jou foto van jou spesiale geskenk wat kosbaar is vir jou. ... in die comments, sodat ons ook ’n klein kykie in jou storie kan kry. 🤍
Want dit is die klein goedjies, die gedagtes agter die geskenk en die liefde waarmee dit gegee word, wat die grootste plek in ons harte kry. ✨
01/10/2026
🌸 HALLO OKTOBER 2026 🌸
’n Nuwe maand. ’n Nuwe begin. ’n Nuwe kans. ✨
Laat Oktober ’n maand wees van geloof, groei, vrede en nuwe geleenthede. 🙏❤️
Los agter wat jou swaar maak en stap met moed vorentoe.
Mag God jou paaie gelyk maak, jou hart rustig hou en jou krag gee vir alles wat voorlê. 👣🙏
Nuwe maand. Nuwe krag. Nuwe seëninge.
Bring dit, Oktober — ons is gereed! 👊😎❤️
🙏🌸✨
30/09/2026
♡🐆 LUIPERDSTERKTE 🐆♡
Luister na God se stem. 🙏
Lees Sy Woord. 📖
Stap waar Hy lei. 👣
En praat met geloof en moed. ❤️
Met God as jou krag, hoef jy nie hard te wees om sterk te wees nie. 👑🐆
🙏
30/09/2026
🐆 MY GEESDIER VIR LAAS WEEK. ... 𝑫𝑰𝑬 𝑳𝑼𝑰𝑷𝑬𝑹𝑫 🐆
Môre, my chommies! 😬❤️
Al was ek laas week diep in die bos, tussen die berge, waar dit gevoel het asof die wêreld vir ’n oomblik stilgestaan het… 🌿⛰️🦋
het ek vinnig weer besef — as jy ’n entrepreneur is en vir jouself werk, staan die werk nooit rêrig stil nie! 😂💻☕️
Maar hierdie klein Saterdag stap ek in met die moed van ’n luiperd. 🐆
in my stappe,
vasberade in my ,
in my besluite
en absoluut oor die vrou wat God my geskep het om te wees. 🙏❤️
Ek jaag nie hierdie nuwe maand nie… EK STEL DIE TOON! 😎👊🔥
Ek beweeg met doelgerigtheid.
Ek vertrou God met die pad voor my.
Ek weet wat ek wil hê.
En ek is gereed vir alles wat hierdie week bring. 👑
🐆 𝐒𝐭𝐢𝐥. 𝐒𝐭𝐞𝐫𝐤. 𝐆𝐞𝐟𝐨𝐤𝐮𝐬. 𝐆𝐞𝐫𝐞𝐞𝐝.
🔥 Moenie die tyd jaag nie — stap hom tegemoet en stel die pas.
Kom ons gaan haal hierdie nuwe maand wat op ons voor stoep lê! 👊😎❤️
🐆 💻 👑 🙏 #𝚆𝚎𝚍𝚗𝚎𝚜𝚍𝚊𝚢𝚆𝚒𝚜𝚍𝚘𝚖 ❤️
29/09/2026
🥶 🧊💧 𝑶𝑶𝑹𝑲𝑶𝑴 𝑱𝑶𝑼 𝑽𝑹𝑬𝑺𝑬 !!
Jy moet soms wees.
Jy moet wees.
Jy moet wees.
Jy moet wees.
Jy moet wees. 👑
Nie omdat die lewe altyd maklik gaan wees nie,
maar omdat jy sterker is as die dinge wat jou probeer breek. 💪❤️
Stap môre in met .
Praat met .
Beskerm jou . 🕊️
Hou jou hart ,
maar maak seker jou bly . 🔥
Wat ook al hierdie week of naweek of oor jou pad bring…
Koningin of Koning, JY HET DIT! 👊👑❤️
✨Sterk genoeg om te staan. Sag genoeg om lief te hê. ❤️
🔥 Wat jou nie breek nie, bou jou sterker.
❤️ 👑 👑 💪 🕊️ 👊 Bianca Kamminga Pienaar
29/09/2026
🌞 Goeie middag, my chommies! Voordat September Lente 🌼 🌸 maand amper om is …
voordat aand boodskappe, pligte en gejaag jou aandag steel… 😜
Stop net vir ’n oomblik en ruik die blomme 💐 🌹
…of sommer enige blommetjie wat oor jou pad kom! 🤭🌸
Geniet die klein oomblikke, waardeer die mooi rondom jou en onthou om vandag ook ’n bietjie asem te haal. 🥰✨
Mag julle ’n pragtige, geseënde en blommekleurige laaste dag van September more hê! 🙏❤️🌷
🌸 Stop. Asem. Ruik die rose. Geniet die oomblik. 🌸
✨ Die lewe is te kort om by die blomme verby te jaag! 🌺
❤️ 🌹 🌸 🙏 ✨ 🌷
Bianca Kamminga Pienaar
More Than Beauty — A Legacy of Excellence.” 👑✨
Beauty with Purpose, Excellence with Passion. 💖
Growing Beauty, Empowering People, Building a Legacy. 🌸👑
Bianca Kamminga Pienaar
28/09/2026
Soooo trots op die Flandorp Family Shiron Flandorp ! 🥹❤️✨ Julle maak my én New Look Beauty Salon se naam só trots en dankbaar! 🙏💐
Dankie dat julle New Look Beauty Salon saam na neem. 🚀✨ Mag daar nog 21++++ wonderlike jare van groei, , en voorlê! 🥂💖
Ek sien julle 15 Oktober vir julle Wax Training! 🐝✨ Nog ’n nuwe Beauty Treatment wat julle op julle lys kan add. 💆♀️💅🏼
✨ Beauty, Growth & Excellence — Together We Rise!
💖 New Skills. New Treatments. New Heights.
💕✨🥂 Bianca Kamminga Pienaar
25/09/2026
Elke seisoen dra iets van Sy 𝓰𝓮𝓷𝓪𝓭𝓮. 🤍🌸
Selfs die seisoene wat ons nie verstaan nie.
Die 𝔀𝓪𝓰𝓽𝔂𝓭.
Die 𝓼𝓽𝓲𝓵 dae.
Die oomblikke waarin ons voel asof 𝓷𝓲𝓴𝓼 gebeur nie.
Want soms is God besig om ons nie rondom ons nie, maar 𝓫𝓲𝓷𝓷𝓮-𝓲𝓷 ons te verander.🌱
Elke 𝓼𝓮𝓲𝓼𝓸𝓮𝓷 leer ons iets.
Dit vorm ons 𝓰𝓮𝓵𝓸𝓸𝓯, verdiep ons 𝓿𝓮𝓻𝓽𝓻𝓸𝓾𝓮 en herinner ons daaraan dat Sy 𝓰𝓮𝓷𝓪𝓭𝓮 nooit afwesig is nie.
In die lente sien ons 𝓰𝓻𝓸𝓮𝓲.🌱
In die somer leer ons 𝓫𝓵𝓸𝓮𝓲.🌸
In die herfs leer ons 𝓵𝓸𝓼𝓵𝓪𝓪𝓽.🍂
En in die winter leer ons rus en 𝔀𝓸𝓻𝓽𝓮𝓵 skiet.
Elke seisoen dra iets van Sy 𝓰𝓮𝓷𝓪𝓭𝓮.
En wanneer ons terugkyk, besef ons dalk dat selfs die moeilikste seisoene ons nader aan Hom gebring het. 👒🪻🌾🌷
Mooi naweek
Chommalinas
24/09/2026
📚💰 𝑵𝑬𝑾 𝑳𝑶𝑶𝑲 𝑩𝑶𝑬𝑲𝑯𝑶𝑼𝑫𝑰𝑵𝑮 + 𝑷𝑺𝑺 + 𝑻𝑨𝑿 𝑷𝑹𝑨𝑪𝑻𝑰𝑻𝑰𝑶𝑵𝑬𝑹 = ’𝒏 𝑨𝑾𝑬𝑺𝑶𝑴𝑬 𝑪𝑶𝑴𝑩𝑶! 😎🔥
Want hoekom net een ding goed doen as julle sommer alles kan aanpak? 😂
Ons hou die boeke reg, die belasting in toom en die administrasie op koers… en dan doen Bianca tussen-in, wanneer sy so ’n klein 3 sekondes vrye tyd kry, sommer ook haar boekhou base se sekretariële duties ook! 🤣📑☕
𝑴𝒖𝒍𝒕𝒊𝒕𝒂𝒔𝒌𝒊𝒏𝒈? 𝑶𝒏𝒔 𝒏𝒐𝒆𝒎 𝒅𝒊𝒕 𝑴𝒂𝒂𝒏𝒅𝒂𝒈 𝒕𝒐𝒕 𝑽𝒓𝒚𝒅𝒂𝒈 𝒔𝒆 𝒄𝒂𝒓𝒅𝒊𝒐. 🏃♀️😂
Met die regte span voel selfs syfers amper soos pret… 😜
✨ “Ons laat die syfers klop, sodat jy kan fokus op jou besigheid!”
😂 “As Bianca stil is, is sy óf besig… óf besig om nog iets te begin!”
😎📚💰☕
Bianca Kamminga Pienaar
Click here to claim your Sponsored Listing.
Contact the business
Telephone
Website
Address
Kuils River
7580
Opening Hours
| Monday | 07:00 - 17:00 |
| Tuesday | 07:00 - 17:00 |
| Wednesday | 07:00 - 17:00 |
| Thursday | 07:00 - 17:00 |
| Friday | 07:00 - 14:00 |
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when New Look Bookkeeping & Business posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.