Natural AfricanQueen
FOR ORDERS PLEASE VISIT www.naturalafricanqueen.com
Curly Girl Approved 🌈
HANDEMADE WITH LOVE ❤️
Vanaf Januarie tot nou was die Hêre nog net goed vir ons! 😭 ek weet nie wat om te sê nie maar hierdie jaar show my God net af! Dis n nuwe struktuur wat ek gebou het, God sê toe nee my dogter jy nodig n winkel, en n maand later sê God my kind ek gee jou nog 1! Jinne geleenthede wat ek net oor gedroom het het plaas gevind die jaar, begeertes het waar geword, drome is nou my realiteit! En vandag! Wow ek sal nooit vandag vergeet, ek upload later n foto oor vandag se gebeure 😭
Nee kyk na vandag gaan ek en my man seker met klippe gegooi word want dit gaan te goed!
die Hêre bly die Hêre 🥺 dis die 1ste Oktober en wow what a way to start this month! 🩷 hierdie jaar is regtig my jaar! 😭
01/10/2026
onthou wanneer iemand vir jou sulke goed doen sonder om daarna te vra weet jy, jy doen regtig iets reg. Haar woorde was "hier is n koek want jy is voorwaar die Queen wat jy dink jy is" 🥺 🤏 Baie dankie aan almal wat ook so glo in my en my brand.
Ek deel gister aand met Rickey 'G' dat meer en meer mense na ons winkel kom wat verwys was deur n apteek, deur Clicks staff, selfs nou die dag deur n Dr. come on! wow.
30/09/2026
Please note that we are SOLD OUT on our Rosemary growth oil, we will have to replace online orders with our Rosemary growth dropper oils and just add something valued R30 or replace it with the Amla & Moringa growth oil. Our discounted prices started today and wow what a blessed day it has been.
29/09/2026
Struggling with thinning edges? Hair that’s struggling to grow? Struggling with Alopecia? Psoriasis? Eczema? Scalp that’s white, dandruff? Are you struggling with breakage? Sores on scalp? Discover the ultimate luxury routine for stronger, healthier hair. Get yours now.
Tomorrow 30th September, until 05 October 2026 we running a 10% and 15 % OFF discount on selected products. Available midnight on our website. www.naturalafricanqueen.com and in store.
Shop till you drop with these amazing prices ☘️
vandag was regtig n vrugte volle dag in George, ek het vandag kliente van Heidelberg ontmoet, van De doorns en Swellendam. Ek het ook kliente gehad van George rond, van hulle het net in gekom om te wys hoe mooi vol hul hare is maar dan support hulle my want hulle voel altyd iets moet hulle koop! Ek het so baie drukkies ontvang, n soentjie op die wang en my glimlag was regtig so breed dat ek seker my lip voel skeur het.
ek sit ook hier met n ou radio boksie, wat die kasset nog vat, en n kas CDs. My pa het gevoel vandag moet ek net na hierdie tipe music luister.
Alles is so mooi. Tot die kleinste ding! ek is so baie dankbaar aan elkeen 🩷
en dan het my accountants my biekie kom kuier in die winkel en dit was lekker om op te catch en te hoor dat sover my besigheid n success is! alles wat ek in gestoot het, het ek 2 keer oor gemaak 🥺 baie dankie aan elke klient wat my in hul budget in werk. Dit was die belangrikste nuus want sonder n goal waarheen werk ons eintlik? ai die blessings.
Hêre my God, Baie dankie!
iemand sê ek hou my better as ander omdat ek dink ek is n Queen, hulle vra wie het my gekroon 😭
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Address
George
6530
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 18:00 |
| Tuesday | 09:00 - 18:00 |
| Wednesday | 09:00 - 18:00 |
| Thursday | 09:00 - 18:00 |
| Friday | 09:00 - 18:00 |
| Saturday | 09:00 - 13:00 |
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when Natural AfricanQueen posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.