Koekklitsers
πΈ Speeltyd. Intimiteit. Verhoudings.
π° Bemeester jou eie resep.
π¦ Diskrete aflewering regoor Suid-Afrika.
π¬ WhatsApp ons vir persoonlike advies.
03/07/2026
Sagte soentjies is soos soet wyn. β€οΈπ·
02/07/2026
π Psst... ons klits nie net room nie...
Ons is besig om iets besonders agter die skerms te bou.
Koekklitsers.co.za kry 'n splinternuwe voorkoms, maar ons deure is steeds oop.
π¬ WhatsApp ons gerus: 076 496 2181
Ons help jou met raad, produkte en 'n glimlag. π
01/07/2026
Dit is nog die heeltyd speeltyd π
π Welkom by Koekklitsers...
Hier glo ons nie aan βone size fits allβ nieβ¦
want elke verhouding het sy eie resep. π§
Koekklitsers is βn spelerige, diskrete ruimte
waar paartjies kan ontdek, leer en saam groei,
sonder oordeel, sonder drukβ¦ net nuuskierigheid en βn bietjie stroopsoet bewondering. β¨
Of julle nou:
π weer wil "connect"
π₯ iets nuuts wil probeer
π§ of net βn bietjie speeltyd wil byvoeg
β¦ons help jou om jou eie resep te bemeester. π
π HOE WERK DIT?
Ons doen dit persoonlik en diskreet:
π Stuur vir ons βn WhatsApp of Messenger
π Ons help jou kies volgens jou gemaksvlak
π Jy ontvang βn pragtig-verpakte, diskrete pakkie
π Met spelerige resepte en verrassings binne π
π€ Geen ongemak
π€ Geen verleentheid
π€ Net veilige ontdekking, op JOU tempo
π² Stuur gerus βn boodskap om te beginβ¦
Jou resep wag....
Ons e-mail en website is tydelik buite werking... stuur gerus 'n DM of Whatsap.
Gelukkig werk die "speelgoed"....
https://www.facebook.com/share/r/19RYM34btC/
30/10/2024
Tyd om dinge 'n bietjie op te kikker en aan te wakker... gaan kyk gerus en laat weet wat ons beter kan maak vir jul plesier! www.koekklitsers.co.za π
16/07/2024
β€οΈβοΈ Skep jou persoonlike plesierpakket vir winterverkenning. Meng en pas jou gunsteling speelgoed. π
WhatsApp +27 76 496 2181 of besoek die aanlyn winkel vir meer inligting: www.koekklitsers.co.za
Click here to claim your Sponsored Listing.
Contact the business
Telephone
Website
Address
Cape Town
7441
Opening Hours
| Monday | 08:30 - 16:00 |
| Tuesday | 08:30 - 16:00 |
| Wednesday | 08:30 - 16:00 |
| Thursday | 08:30 - 16:00 |
| Friday | 08:30 - 16:00 |
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when Koekklitsers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.