Heaven’s Touch
Join us on a journey to optimal well-being⚘️
Empowering holistic wellness for body, spirit, and soul 🌿✨🕊 Discover handmade bath & body products, natural skincare, candles, and remedies to elevate your everyday living.
29/09/2026
✨ Kasterolie • Natuurlik • Veeldoelig ✨
Kasterolie is ’n ryk, voedende olie wat ’n wonderlike toevoeging tot jou natuurlike velsorgroetine kan wees.
🌿 Vir die vel: Help om die vel diep te bevogtig en sag en soepel te hou.
🌿 Vir hare: Voed die kopvel en help om gesonder, sterker hare te ondersteun.
🤎 Rooted in Nature • Inspired by Faith
🌿Few days of formulating and creating...a peep behind the scenes✨️
27/09/2026
KEEP GOING! 🐦🤎
Hierdie mossie het my iets van deursettingsvermoë geleer.
Hy het besluit hierdie lig op ons kombuisstoep is die perfekte plek om sy nessie te bou. My man het aanhoudend die gras en takkies verwyder…maar elke keer het die mossie net teruggekom en weer begin bou.
Weer. En weer. En weer.
Ek kan nie help om sy volharding te bewonder en te hoop dat hulle uiteindelik eiertjies hier sal kan lê nie. Hy het nie een keer gedink: “Dit is nou klaar. Ek gee op.” Hy het eenvoudig aangehou.
Of die nessie uiteindelik daar sal bly, is nog ’n ope vraag… 😉 maar miskien is dit nie die belangrikste deel van die storie nie.
Waarmee worstel jy vandag?
Voel jy asof jy al soveel keer probeer het, maar telkens weer van voor af moet begin?
Laat hierdie mossietjie jou dan vandag herinner:
Moenie opgee nie.
Hou aan bou.
Hou aan probeer.
Hou aan glo.
KEEP GOING!
Jy hoef nie te weet presies hoe alles gaan uitwerk nie. Jy hoef net die volgende takkie te gaan haal 🌿en wanneer jou eie krag opraak, onthou: jy is nie alleen nie.
Die Here is by jou.
Hy versterk jou.
Hy hou jou vas.
Hy gee jou nuwe moed om weer op te staan en aan te hou.
“Moenie bang wees nie, want Ek is met jou. Moenie bekommerd wees nie, want Ek is jou God. Ek gee jou krag, Ek help jou,
Ek hou jou vas…”
Jesaja 41:10
Hou vas hieraan! Opgee is nie ’n opsie nie 🤎
KEEP GOING! 🐦🌿
Elze 🩷
25/09/2026
✨ A little testimonial that speaks for itself… ✨
“Just had to show you what my feet look like after one week of using the Foot Cream. Thank you so much!” 🤍
We absolutely love seeing real results from our customers! 🌿
Our Foot Cream for Fabulous Feet is lovingly handmade with nourishing natural oils and a refreshing blend of essential oils to moisturise, soften and care for tired, dry feet.
Because happy feet make every step a little better. 👣💚
Nurturing Body • Soul • Spirit
Where Heaven touches everyday life.
24/09/2026
Natuurlike sorg vir pragtige voete. 🌿🤍
Ons Foot Cream is verryk met voedende bestanddele en ’n verfrissende kombinasie van essensiële olies – vir voete wat sag, bevogtig en verkwik voel ✨
Want jou voete verdien ’n bietjie ekstra liefde. 🦶🌿
23/09/2026
Somertyd vra vir mooi, sagte en goed-versorgde voete. ☀️🩴
Bederf jou voete met ons Foot Cream for Fabulous Feet – ’n bietjie ekstra liefde vir die voete wat jou elke dag dra. 🤍🌿
22/09/2026
✨️Happy customers • Unedited • Real People ✨️ I am so happy with these products I will never use something else again ❤️
🌿 A happy Heaven’s Touch customer 🤍
# #
21/09/2026
Pause • Breathe • Be present
Mag hierdie week vir jou mooi verrassings, vrede en nuwe moed bring! ✨⚘️🌿
18/09/2026
💧 Do you drink enough water?
HydraBalance is like a refreshing drink for your skin...helping to replenish and hydrate. But beautiful, healthy skin also starts from within. Our bodies are made up largely of water, so staying well hydrated is essential. 🌿💧
Don’t forget to nourish your skin... ánd quench your body’s thirst, too. 🤍
17/09/2026
☀️Radiant skin on the go💦
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Address
Cape Town
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 17:00 |
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 17:00 |
| Saturday | 09:00 - 13:00 |
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when Heaven’s Touch posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.