The Experience Hub's Annique Rooibos with Dalene Richter
I believe every woman deserves to understand her skin and feel confident in it.
Here I share:
• Simple skincare tips
• Real Client/Product Stories
• The experience of building a business with women
Feel free to book your session with me. o Professional Colour-Coding Analysis Consultations & Make-up
o Skin Care
o Weight Loss assistance
o Weekly Measure & Weigh Groups
o Vitamin Analysis
o Annique Pamper Parties (Facials & Make-up)
o Women’s day Promotions
06/10/2026
Dit is hier! 🌸
’n Nuwe maand beteken nuwe Beauté Specials! 🛍️
Ons Oktober 2026 Beauté Special boekie is nou beskikbaar. Blaai gerus aanlyn deur die boekie en kyk wat hierdie maand se spesiale aanbiedinge vir jou inhou. ☺️
03/10/2026
By Annique Rooibos doen ons velsorg ’n bietjie anders!🤭
Een van ons 6 Annique-verskille is eenvoudig:
🌙 Reinig jou vel net saans met jou Annique-reiniger of sepie.
☀️ In die oggend? Geen reiniger nodig nie — spoel eenvoudig met Rooibostee af.
Sag. Eenvoudig. Eg Annique Rooibos!
🩷 En die perfekte tyd om te begin is nou — ons reinigers is gedurende Oktober 2026 op spesiale aanbieding!
02/10/2026
Wou jy nog altyd Annique Rooibos velsorg probeer?
Nou kan jy!
Begin eenvoudig met die Rooibos Skin Seep, Vogroom, Nagroom + Miracle Tissue Oil vir slegs R782!
Normale waarde R1 226 — jy spaar R444!
✨ Slegs vir tot 5 October 2026 😍
’n Heerlike basiese velsorgroetine vir ’n normale vel en ’n maklike manier om jou Annique velsorg te begin.
As jou vel later meer vog nodig het, kan jy eenvoudig jou vogroom "upgrade" na een met meer vog.
01/10/2026
Dit is hier! 🌸
’n Nuwe maand beteken nuwe Beauté Specials! 🛍️
Ons Oktober 2026 Beauté Special boekie is nou beskikbaar. Blaai gerus aanlyn deur die boekie en kyk wat hierdie maand se spesiale aanbiedinge vir jou inhou. ☺️
Klik hier om deur die boekie te blaai 👇🏻
https://www.flipsnack.com/95D6D988B7A/oct-beaute_archive-high-res-pdf_v2
01/10/2026
Oktober is Borskankerbewustheidsmaand. 🌸
As iemand wat self deur borskanker geraak is, wil ek elke vrou aanmoedig: moenie jou gereelde ondersoeke en jaarlikse toetse uitstel nie.
Vroeë opsporing het in my eie lewe ’n groot verskil gemaak. Hoe vroeër iets raakgesien word, hoe vroeër kan behandeling begin — en dit kan jou kans gee om langer en gesonder te leef.
Ken jou liggaam, doen jou selfondersoeke en gaan vir jou gereelde toetse. Dit is wat vir my gewerk het, en daarom sal ek altyd ander vroue aanmoedig om dieselfde te doen. 💗
Ons gesondheid is kosbaar.
01/10/2026
Welkom, Oktober! 🌸
’n Nuwe maand, ’n vars begin en nog ’n geleentheid om voluit te leef, diep lief te hê en die klein dinge raak te sien en te waardeer.
Mag Oktober vir jou krag, mooi oomblikke, goeie gesondheid en baie redes om te glimlag bring.
En net soos Rooibos, mag ons sterk gewortel, veerkragtig en vol warmte wees.
Hier is op ’n pragtige Oktober!
04/09/2026
Ek het so lekker gekuier by Elrita Hetzel (konsultant en leier in my span😘) wat haar Annique Rooibos uitstalling by die VLU Kongress in Bloemfontein gehad het die week. Oulike dames en so lekker gesels met almal!
Dit is beslis een van my gunstelinge om vrouefunksies by te woon. Nooi my gerus om by jou funksie so iets te doen!
Ek het so lekker gekuier by Elrita Hetzel (konsultant en leier in my span😘)
wat haar Annique Rooibos uitstalling by die VLU Kongress in Bloemfontein gehad het die week. Oulike dames en so lekker gesels met almal!
Dit is beslis een van my gunstelinge om vrouefunksies by te woon. Nooi my gerus om by jou funksie so iets te doen!
04/09/2026
Ontmoet Margaret Janeke
Ek wil graag my storie deel en vertel watter verskil hierdie Annique-produkte aan my vel gemaak het.
Ek het ’n outo-immuun siekte en sukkel, onder andere, met baie droë vel.
Ek het ervaar dat die Anti-Aging Revitalising Cream, Hyaluronic Acid Serum en Lucid Maximum Moisture Moisturiser for Dry Skin ’n wonderlike kombinasie is om my droë vel behandel.
Ek is 63 jaar oud, en mense lewer graag kommentaar oor hoe gesond my vel lyk. Ek sal nie maklik weer ander produkte kan gebruik nie.
Sandra Kruger is ’n wonderlike konsultant, altyd gereed om te help en produkte op kort kennisgewing te koerier. Ek is opreg dankbaar vir hierdie sagte produkte, wat geen kleur en geurmiddels bevat wat my vel so lekker laat voel.
Watter onderlaag dra jy? 👀
Ek wys jou in die video wat ek gebruik en hoe my kombinasie werk — BB-crème eerste en Feels Like Silk onderlaag bo-oor vir ’n mooi, natuurlike en egalige voorkoms gee. ✨
Kyk gerus die video, en as jy onseker is oor jou kleur, help ek jou graag om die regte een te kies.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Contact the business
Telephone
Website
Address
Bloemfontein
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 20:15 |
| Tuesday | 09:00 - 19:00 |
| Wednesday | 09:00 - 20:15 |
| Thursday | 09:00 - 20:15 |
| Friday | 09:00 - 17:15 |
| Saturday | 09:00 - 05:00 |
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when The Experience Hub's Annique Rooibos with Dalene Richter posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.