A Barber on 2nd
Visit us for the BEST Prices and Service in Bloemfontein!πππͺπͺβοΈβοΈβοΈ 2nd Avenue, WestdeneβοΈ
11/09/2026
10/09/2026
π Ons waardeer ons Pensionarisse by A Barber on 2nd!
πOoms, is dit tyd vir daardie gereelde haarsny?
Kom loer gerus in by ons vriendelike span in Westdene.
By ons kry jy altyd kwaliteit snywerk, 'n lekker geselsie en goeie ou-skool diens wat jou op jou beste laat lyk!
βοΈβ¨Geen afsprake is nodig nie β in-stap is baie welkom!Ons volledige pryslys:
π¨ Mans Sny: R80
π¦ Skoliere Sny: R70
πββοΈ Knipper Sny: R60
π¨β𦳠Pensionarisse Sny: R50
π§ Baard Sny: R30
π Hier vind jy ons:2de Laan, Westdene, Bloemfontein (reg langs Chicago)
π Skakel of WhatsApp ons by: 067 357 3349
Kom maak gerus vandag nog 'n draai. Ons stoele staan reg vir jou! πβ
01/09/2026
βοΈ Lente is in die lug en dit is tyd vir 'n nuwe voorkoms! πΈ
Fris jou styl op en stap in vir die perfekte sny. Geen afspraak is nodig nie β ons span staan reg vir jou!π
Kry ons by 2de Laan, Westdene, Bloemfontein.π Kyk na ons sakpas pryse op die foto
25/08/2026
14/08/2026
Kom maak n draai by jou gunsteling barber shop in Bloemfontein. Beste pryse, goeie en vriendelike diens.
21/07/2026
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Address
Shop 3, Medene Center, 2nd Avenue, Westdene
Bloemfontein
9301
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 17:30 |
| Tuesday | 08:00 - 17:30 |
| Wednesday | 08:00 - 17:30 |
| Thursday | 08:00 - 17:30 |
| Friday | 08:00 - 17:30 |
| Saturday | 08:30 - 13:00 |