Kruid

Kruid

Share

Using plants to make natural remedies and everyday products

04/06/2026

🌿 Kruie in die kollig: Tiemie 🌿

Tiemie is een van die vyf sorgvuldig gekose kruie in ons Kruid Verkoue Mengsel Tee.

Hierdie nederige kruie word al geslagte lank waardeer vir sy ondersteuning van die lugweΓ« en sy warm, troosvolle geur.
✨ Tradisioneel gebruik om:
πŸƒ Die lugweΓ« te ondersteun
πŸƒ Hoes en slym te help verlig
πŸƒ Die keel te streel
πŸƒ Spastiese hoes te help kalmeer
πŸƒ Die liggaam se natuurlike verdediging te ondersteun

Tiemie bevat ook natuurlike verbindings soos thymol, wat al eeue lank in tradisionele kruiegebruik waardeer word.
β˜• Geniet 'n warm koppie van ons Verkoue Mengsel Tee met 'n bietjie vars gemmer en heuning vir ekstra wintertroos.

Watter kruie wil jy graag volgende beter leer ken? 🌿

πŸ΅πŸ’š

03/06/2026

🌿 Kruie in die kollig: Suurlemoenbalsem 🌿

Het jy geweet dat suurlemoenbalsem een van die kruie in ons Kruid Verkoue Mengsel Tee is?

Hierdie sagte, geurige kruie word tradisioneel gebruik om: πŸƒ Die gees te kalmeer
πŸƒ Helder denke en fokus te ondersteun
πŸƒ Ontspanning en rus te bevorder
πŸƒ Gesonde vertering te ondersteun
πŸƒ Algemene welstand te bevorder
Dit is een van die vyf sorgvuldig gekose kruie wat ons Verkoue Mengsel so spesiaal maak.
β˜• Geniet 'n warm koppie en ervaar die troos van die natuur.

πŸ“© Stuur gerus 'n boodskap om te bestel of meer te hoor oor ons kruiemengsels.

02/06/2026

🌿 Kruid Verkoue Mengsel 🌿

Wanneer die winterkoue toeslaan, is daar niks soos 'n warm koppie kruietee om jou liggaam te ondersteun nie.

Ons Verkoue mengsel bevat:
πŸƒ Suurlemoenbalsem (Lemon Balm)
🌱 Tiemie
🌿 Oregano
🌾 Yarrow
πŸƒ Brandnetel
🫚 Voeg vars gemmer by vir ekstra warmte of selfs n skyfie appel vir n lekker smaak

Hierdie versigtig saamgestelde mengsel is ideaal vir: βœ“ Verkoues βœ“ Seisoenale hoes βœ“ Keelongemak βœ“ Algemene winterondersteuning
Sit terug, draai die kombers stywer toe, en geniet die natuurlike krag van kruie.

β˜• Bereiding: 1–2 teelepels per koppie kookwater. Laat trek vir 10–15 minute. Voeg heuning by na smaak.

πŸ“ Handgemaak deur Kruid πŸ’š Natuurlik. Eenvoudig. Tradisioneel.

28/03/2026

🌿 HOES + KEEL TEE 🌿

Krap jou keel as jy probeer praat of self te diep asemhaal?
Hierdie plante verlig hoes en keelseer natuurlik πŸ’š

Hierdie kragtige kruie-mengsel van tiemie, marshmallow en peppermint help om jou keel te kalmeer en asemhaling te ondersteun – perfek vir verkoue en winterdae ❄️

✨ Voordele:
βœ” Help om hoes en hoesbuie te verlig
βœ” Kalmeer en beskerm ’n seer keel
βœ” Maak slym los en help die bors oopgaan
βœ” Verkoel en maak lugweΓ« skoon

β˜• Gebruik:
1 koppie warm water + 1–2 teelepels tee
Laat trek vir 5–10 minute
πŸ‘‰ Voeg heuning by vir ekstra verligting 🍯

πŸ’¬ Ideaal vir die hele gesin
πŸ“¦ Beskikbaar nou – stuur ’n boodskap om te bestel

25/03/2026
Photos from Kruid's post 25/03/2026

🌿 Natuurlike ondersteuning vir hoes & toe neuse 🌿

Wanneer die seisoen draai en verkoues begin, kan eenvoudige, natuurlike bestanddele help om die liggaam sagkens te ondersteun.

Hier is Γ± bors smeer saamgestel met kruie wat tradisioneel gebruik word om:
β€’ asemhaling te vergemaklik
β€’ slym los te maak
β€’ die liggaam te kalmeer

Met kamille, tiemie en lemon geranium β€” in ’n sagte basis van beesvet en olyfolie 🌱

’n Eenvoudige, natuurlike manier om vir jou en jou gesin te sorg πŸ’š

20/03/2026

🌿 Het jy ook altyd ’n β€œeina” in die huis?

Snye, brandwonde, bytplekke… dit gebeur vinnig – veral met kinders πŸ˜…

Ek maak self hierdie Kruid Eina-salf met kalmerende kruie & byewas, insluitend kankerbos, wat bekend is vir sy velherstellende eienskappe 🌱

βœ” Verlig pyn vinnig
βœ” Help die vel natuurlik herstel
βœ” Veilig vir kinders

Ons gebruik dit elke dag by die huis ❀️
Selfs op 'n bysteek - smeer lekker duk en voel hoe word die gif uitgetrek 🐝

πŸ’š R100 per houertjie
πŸ“² 076 630 3990

πŸ‘‰ Stuur vir my ’n boodskap om te bestel

Het jy al iets nodig gehad soos hierdie?

17/03/2026

Ek het besluit om nie meer Oros te koop nie oor al die gemors daarin 🌿

My kinders wou graag koeldrank drink vanuit die winkel so ek krap toe bietjie rond...πŸŠπŸ“
Ek maak nou my eie natuurlike konsentraat by die huis β€” met suurlemoen, heuning en soms my kruie mengsel.

Die kinders drink dit actually! πŸ˜„

Sal julle so iets probeer?

1 koppie lemoensap
Kwart koppie heuning
1 koppie water
= Verhit water en heuning (nie kook nie)
= Voeg sap by en laat afkoel
= Bottel en bere in die yskas vir 2 weke of vries in bokkies
Meng 1 deel konsentraat en 4 tot 5 dele water

Laat weet my wie probeer dit en hoe hou julle kinders daarvan

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Bethlehem?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Website

Address


Bethlehem
9700