Alles wat MALis

Alles wat MALis

Share

Snaaks. Regtig. Oorleef & glow saam met my ✨

☕ Koffie voor mense… ALTYD
💖 Alles wat MALis 💖
📦 Pakkies ontvang | 🎁 Reviews & Unboxing
👩‍👧‍👦 Mamma-lewe | ⚖️ Gewigsverlies | 💄 Skoonheid | 🏡 Huis | 🤪 Chaos | ☕ Koffie
Eerlik.

10/10/2026

🌸✨ Het jy geweet dat sinkoksied (Zinc Oxide) verskeie voordele vir jou vel kan hê? 🤍 Dit help om die vel te beskerm, streel geïrriteerde vel en kan help om ’n olierige vel minder blink te laat lyk. ☀️ Dit word ook in sonskerms gebruik om teen skadelike UV-strale te beskerm. 🌿 Onthou net, gewone sinkoksiedpoeier vervang nie jou sonskerm nie! 💕

https://essentiallynatural.co.za?sca_ref=11629481.dRoEt98EIDbQiN

https://gutandglow.co.za/?ref=MAL10

💗

08/10/2026

’n Dag later as wat ek beplan het… 😂 maar hierdie verjaarsdag-video moes ek net deel. ❤️

Ek kyk terug en my hart is net vol dankbaarheid. Dankbaar vir nog ’n jaar, vir die Here se genade en vir die wonderlike mense wat Hy oor my pad gebring het. 🥹

Ek was so bederf deur my vriendin met ’n coffee tasting by Craze Café ☕️, ’n milkshake tasting by Irene Farm 🥤, die mooiste proteas 🌸 en ’n heerlike ete by Bakubung in Pilanesberg om die dag af te sluit. 🤍

Maar die grootste geskenk was eintlik al die liefde en mooi boodskappe wat ek ontvang het. ’n Mens besef eers weer hoe geseënd jy is wanneer jou foon oorloop van mense wat tyd maak om jou ’n geseënde verjaarsdag toe te wens.

My hart is vol. ❤️ Dankie Here vir nog ’n jaar, vir my mense en vir U eindelose genade.

05/10/2026

✨ Gut & Glow Energy Repair ✨

Ek is mal oor ’n produk wat soveel in een scoop kombineer! 💕 Gut & Glow bevat kollageen, NMN, probiotika + prebiotika, vitamiene, antioksidante en elektroliete — alles in ’n lekker Strawberry Lemonade-geur. 🍓🍋

As jy op soek is na ’n maklike toevoeging tot jou daaglikse wellness-roetine, is hierdie een beslis een om te probeer! 💗

Gebruik my kode MAL10 vir 10% af🛍️✨

03/10/2026

💰 **WAT KOS ’N ARM LIFT?** 💰

Ek deel vandag wat my arm lift my ongeveer gaan kos én wys sommer my arms en die los vel waarvoor ek die prosedure oorweeg. 🤍

Onthou asseblief: jou prys kan heeltemal verskil van myne — dit hang af van jou chirurg, kliniek, prosedure, narkose, hoeveel vel verwyder moet word en wat alles by jou kwotasie ingesluit is.

Ek deel net my eie ervaring en koste sodat julle ’n idee kan kry. ✨

03/10/2026

Ek en my pa proe JAPANESE snacks … sodat JY nie jou geld hoef te mors nie! 😂

Van “WOW, dis actually lekker!” tot “NEE… wat ís hierdie?!” 🤣 Ons toets hulle almal sodat jy weet watter een die moeite werd is en watter een jy maar op die rak kan los! 👀

Watter Japanese snack moet ons volgende probeer? 🇯🇵👇

02/10/2026

Los velle / arm lift update

Ek deel vandag ’n bietjie van my journey met julle — van gewigsverlies, los vel en hoe ek uiteindelik besluit het om ’n arm lift te oorweeg. 🤍

Dit is nie net ’n fisiese journey nie, maar ook ’n emosionele een. Daar is baie excitement, maar ook natuurlik ’n bietjie senuwees oor die operasie, herstel en alles wat daarmee saamgaan.

Ek deel dit omdat ek weet daar is dalk ander vrouens wat deur dieselfde journey gaan en soms voel asof hulle alleen is. 🥹❤️

Hierdie is my journey, my besluit en ’n nuwe hoofstuk vir my.

02/10/2026

LIFE UPDATE 💛

Net ’n klein update oor waar ek tans in my lewe is… 🤍 Van nuwe besluite en veranderinge tot die dinge wat my besig hou — ek deel sommer net ’n bietjie van my wêreld met julle.

Die lewe is nie altyd perfek of volgens plan nie, maar ek leer om die reis te geniet, een dag op ’n slag. 🫶🏻✨

Dankie dat julle saam met my hierdie journey stap! ❤️

28/09/2026

Het jy al jou vel so sag en “smooth” gevoel? 😍✨

Ek moes net hierdie mooi terugvoer met julle deel… 🥹💗
“Ek wil net laat weet dat ek jou olies LOVE!!! My vel het nog nooit so smooth gevoel en goed gelyk nie!!!” 🌸✨

Dis presies hoekom ek so lief is vir my **Alles wat MALis velsorg** 💕
Met liefde gemaak, met natuurlike bestanddele en spesiaal vir jou vel se behoeftes 🌿💖

Of jy nou wil:
✨ jou vel voed
✨ ’n natuurlike glow kry
✨ jou roetine begin of opgradeer

Daar is ’n olie vir jou 🤍

🛒 Bestel joune vandag en gee jou vel die liefde wat dit verdien 🌸
📦 Courier beskikbaar
💌 Stuur my ’n boodskap vir bestellings

28/09/2026

Vandag deel ek my velsorg en make-up roetine — van my primer en onderlaag tot my gunsteling produkte wat help om my vel mooi voor te berei. 💄🤍

Ek wys ook vir julle die Gut & Glow GHK-CU serum wat deel geword het van my skincare journey ✨ Ek hou daarvan om nuwe produkte te toets en my eerlike ervaring met julle te deel.

Want kom ons wees eerlik… ’n mens wil nog steeds op ’n besige mamma-dag ’n bietjie vars en glowy voel 😅☕💕

28/09/2026

My hormone journey… 💗✨

Ek deel vandag bietjie meer oor my ervaring met ARC Pharmaceutical Hormone Rescue. Ná jare se veranderinge in my liggaam, gewigsverlies en nou dat my siklus nie altyd gereeld is nie, het ek begin kyk na maniere om my liggaam beter te ondersteun. 🌸

https://arcpharmaceuticals.co.za/?ref=MALIS10

Ek deel my eie ervaring, wat ek opmerk en hoe ek voel — elke vrou se liggaam is uniek en ons almal se hormone werk anders. 🤍

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Rustenburg?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Website

Address

Rustenburg

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Alles wat MALis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Subscribe

We will notify you when anything happens in Rustenburg.