Eloïse K. Champion

Eloïse K. Champion

Share

Beauty influencer and your go-to girl for makeup hacks that are ridiculous but always fun! Get ready to glam, laugh and learn! Who’s Eloïse Champion?

Known for her down-to-earth vibe, real-talk topics & reviews, Eloïse mixes humor & beauty and the things women deal with. Just your friendly beauty influencer, makeup artist and educator – with a twist! Known for keeping it real and making you laugh, Eloïse loves dishing out honest reviews, tackling all things women face and throwing in some wild makeup hacks just for fun. If you’re here for glam, humor, and a little real talk, you’re in the right place and Eloïse is your girl!

Photos from Eloïse Beauty Group's post 08/10/2026

So nou die dag toe vra ek of julle kan raai wie vir ons bruid model kom speel het. Dit was niemand anders as Jay Du Plessis se pragtige vrou Mia Du Plessis.

Mia hou van die "Bohemian Style" look in hare en gevra vir sagte smokey eye.

Hierdie was so lekker shoot!

Photos from Eloïse Beauty Group's post 06/10/2026

Kyk ek speel altyd lekker "pop" met Le-Lue. Want ek weet sy is altyd reg vir glam gaan en dit is mos my tipe styl, glam en dramatic glam😜.

Dané Deyzel & Maresa Rabie het gewys, dun haartjies kan steeds stylvol gestileer word!

Dankie Blossoms & Belle dat ons hulle kon opdress!

Photos from Eloïse Beauty Group's post 06/10/2026

Ons eerste 2 modelle was niemand anders as Le-Lue se sussie Simoné Roode en Le-Lue haarself nie.

Grimeering is deur Maresa Rabie gedoen en die hare deur Dané Deyzel en so bietjie deur my.

Rok is deur Blossoms & Belle

Ek het die vorige middag winkel toe gegaan om mooi background props te kry. Toe laat weet my ma my Shiloh my pappagaai skree histeries en ek moes alles net los en huistoe jaag.

Ons het toe op die nippertjie 'n laken (ja ongestryk oops!) In die hande gekry om vir eers die background te wees. But we still made it work! 😂

06/10/2026

Ons Bridal Glow-Up Series het pas afgeskop.
Verlede week lang ure gewerk, om 'n kort reeks bruide af te neem.
Van jonk tot meer ouer en van 1ste troues tot vow renewals...by Eloïse Beauty Group doen ons alles.

Van die sagte natuurlike bruid tot die daring dramatiese bruid.

Ek, Dané en Maresa het elke een die kans gekry om ons verskillende style van grimeering te wys en die 2 girls het hulle talent in hare stileer ook gewys!

DIE BRIDE GLOW-UP SERIES

Daar is nie iets soos “die perfekte bruid” nie.

Elke vrou het haar eie styl, haar eie persoonlikheid en haar eie idee van hoe sy op haar troudag wil voel en lyk.

Party bruide droom van sagte, natuurlike grimering.
Ander wil voluit GLAM gaan.
Party wil romantiese hare hê, ander wil iets modern, stylvol of selfs dramaties hê.

En dít is presies hoekom ons The Bride Glow-Up Series begin het.

Ons wou vir julle wys wat The Bridalists by Eloïse Beauty Group werklik kan doen, nie net een spesifieke “bridal look” nie, maar ’n hele wêreld van moontlikhede.

Ons het verskillende modelle gekies om vir julle verskillende style, verskillende haarteksture en verskillende weergawes van ’n bruid te wys, van jonk tot ouerig.

Van sagte en natuurlik tot voluit glam en dramaties.

Van fyn hare tot style met volume en struktuur.

Want jou troudag behoort nie te gaan oor wat tans “in die mode” is nie.

Dit behoort te gaan oor jou.

Ons doel met hierdie reeks is eenvoudig:

Ons wil hê jy moet na elke transformasie kyk en dink “Dís hoe ek op my troudag wil voel.”

En wanneer jy jou visie vir ons bring, is ons hier om dit saam met jou ’n werklikheid te maak.

Een Bridal Team.
Ontelbare style.
Jou unieke visie.

Welkom by The Bride Glow-Up Series. 🤍

THE BRIDALISTS | Eloïse Beauty Group
Your Wedding. Your Beauty. Your Moment.

30/09/2026

Ons skiet die week ons Bridal Glow-Up Series, kan julle raai wie is ons bruid vandag?

Photos from Eloïse K. Champion's post 28/09/2026

Saterdag se makeup by Cape Classics. Julle dit was baie vroeë oggend, ek het sommer net iets aanmekaar gesit maar die pienk shimmer is een van my nuwe Chameleon Shades wat ek nou eers self uit toets. Hy is tussen pienk en goud.

26/09/2026

Magtag....🤤😂

24/09/2026

Julle ons is besig met iets baie uniek by Eloïse Beauty Group en ons is vrek opgewonde! Ons begin volgende week verfilm aan die nuwe reeks. Kan julle raai wat dit behels?

Photos from Eloïse K. Champion's post 17/09/2026

Brown Eyed Girl🤎

Gewone dag makeup soms hou ek van met 3 skakerings van bruine speel.
Lig bruin, medium bruin en donker bruin.

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Cape Town?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address

Cape Town

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eloïse K. Champion posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Subscribe

We will notify you when anything happens in Cape Town.